PSSA Youth Division Monthly Website Competition 2022

The set themes for each month, with closing dates are as follows:

25 March 2022 – Monochrome
25 April 2022 – Landscapes
25 May 2022 – Macro & Close-up
25 June 2022 – Leaf or leaves
25 July – Sport
25 August 2022 – Visual Art
25 September 2022 – Animals including birds (excluding domestic animals & birds)
25 October – Human Portraits
25 November – Street Photography

How does it work?

All individual youth members may enter 1 image per category.

The 2 categories are – digital camera photograph and cell phone photograph.

The images will be judged and monthly winner will be announced.

The competition uses the PhotoVaultOnline.com online entry system.

Type the address http://www.photovaultonline.com in your browser and log in or register if you are not already a user.

Should you wish to contact me, I can be reached via e-mail (antonlagrange@gmail.com) or cell phone (084 442 4442)

September Winner Digital Camera

“Death Stare” deur Daniel Conradie

Ek was saam met my gesin op vakansie by Thornybush en ons het laat middag op die trop leeus afgekom. Hulle was baie naby aan die voertuig en was heeltemal rondom ons. Dit het vir my die kans gegee om hierdie foto te neem van die wyfie met die littekens.
Geneem met:
Kamera: Panasonic Lumix DMC-FZ300.

September Runner-Up

“Itumeleng” deur Anine Engelbrecht

Ons het die 2021 Julie vakansie in Kgalagadi Oorgrens Park deurgebring. Ons het, ongeveer 3 uur die middag, teruggedraai na die kampterein waar ons oornag het. Ons het in n Suidelike rigting gery toe sy (Itumeleng) van vooraf aangestap kom oppad na haar welpies nadat sy ‘n springbok gevang het. Ons het haar vir ‘n hele paar kilometers gevolg totdat sy by haar welpies was.

Geneem met:
Make: Canon
Model: Canon PowerShot SX60 HS
Exposure Time: 1/640 sec
F Number: f/5.6
ISO Speed Ratings: ISO 125
Metering Mode: Multi-segment
Exposure Bias: 0 EV
Focal Length: 166.39 mm

September 2nd Runner-Up

“Lilac Breasted Roller” deur Jani van der Merwe

At the age of 12 years, I was privileged enough to visit Namibia for a holiday. It was during this time that we visited the Chobe River that I saw this amazing Lilac Breasted Roller, and got to capture it.

I got the chance to get very close to the bird, and it sat very still so I could take a beautiful photo of it.

To this day, the Lilac Breasted Roller is one of my favourite birds and I would love to take more pictures of them in the future!

Taken with
Make: Canon
Model: Canon PowerShot G9 X Mark II
Exposure Time: 1/640 sec
F Number: f/5.6
ISO Speed Ratings: ISO 125
Exposure Program: Normal
Metering Mode: Multi-segment
Exposure Bias: 0 EV
Focal Length: 30.6 mm
35mm Equivalent:
Lens Model: 10.2-30.6 mm

August Winner Digital Camera

“Shell of Light” deur Thomas Bothè

Thomas skryf:  Ek is ‘n lid van die Western Cape Youth Photographers en gaan skool by HTS Drostdy te Worcester.

Die foto was opgestel en geneem in Wolseley in die voorhuis op ‘n tafel.

Ek het ‘n Lensball geneem om af te neem om sodoende die lig refleksie wat op die glas bal vertoon ook vas te vang. Ek het ‘n klein LED liggie (kos R10) geneem en twee verskillende kleur lint, gekleurde wol met glinster drade daarin, om die LED liggie gedraai.

Die kamera was opgestel op ‘n driepoot en die lensball in ‘n ligtent.

Die kamera was gestel op 2 sekonde self-timer.

Die sluiterspoed het gevarieer van 1/15 to 2 sekondes per foto.

Die F-stop is op verskeie stellings van f3.5 tot F8 probeer.

Ek het die LED liggie (aangeskakel) met die hand om die lensball roteer en beweeg en die kamera sluiter gedruk met my ander hand. Die proses is herhaaldelik gedoen tot ek die verlangde beligting en ligpatroon afgeneem het. Die proses was laatmiddag gedoen met die ligtent om slegs die nodige lig toe te laat maar ook om helder weerkaatsings uit te sny.

Model: Canon EOS 70D
ISO Speed ratings: 100 tot 500
Exposure Program: Manual
Lens Model: Canon 28-105mm zoom lens

August Winner Cell Phone Camera

“When the roads have no markings” by Ahmed Cotwal

Ahmed says:  I travel alot with my family between Gauteng and KZN. The roads we travel on are in terrible shape with potholes and uneven surfaces.

The one thing that irked me was that these roads never have proper line markings.

This photo is my stance on how I feel about these road markings. The toilet paper symbolises how badly the current state of the lines are… in some cases no lines at all!

I’m a Grade 10 student at King Edward VII School as well as a member of the photographic society there. Photography is a big hobby of mine and I’m always looking to capture unique moments and improve my photography skills.

The phone I used to take the picture was a Samsung Galaxy S22 Ultra. I took the photo inverted as it gave me the best composition.

Exposure: f/1.8
Shutter Speed: 1/700
Focal Length: 6.4mm
ISO: Auto

August Runner-Up Cell Phone Camera

“Puzzle tunnel” by Brent Gademan

Brent says:  I belong to Maritzburg College camera club and am in grade 10.

The image represents the things we used to do to keep entertained during lockdown.

I was packing up a puzzle and to my surprise when I picked it up it did not fall to pieces. I rolled it up and captured the image of myself staring down the tunnel.

Taken with a Huawei Y5

F2.8 at 1/10th second with an ISO of 756

July Winner Digital Camera

Amper oor/Almost over van Liza du Toit – Baie geluk Liza!

Liza skryf:  Ek is lid van beide Western Cape Youth Photographers en Charlie Hofmeyr Fotografie Klub.  Ek is ‘n skolier by Hoërskool Charlie Hofmeyr in Ceres.

Die foto het ek geneem in Pretoria by die Roodepoort stadion by ‘n Twizza atletiek byeenkoms waar ek deelgeneem het. Die hoogspringer het die hele pawiljoen se aandag gehad en ek het net ‘n kans geneem en saam met die ander fotograwe probeer om ‘n goeie foto te kry. Dit was my eerste keer wat ek iemand afneem wat hoogspring en tot my verbasing het ek baie van die foto gehou

Geneem met:

Make: Canon
Model: Canon EOS 200D
Exposure Time: 1/500 sec
F Number: f/5.6
ISO Speed Ratings: ISO 100
Exposure Program: Manual
Metering Mode: Multi-segment
Exposure Bias: 0 EV
Flash: No flash
Focal Length: 100 mm
35mm Equivalent
Lens Model: EF100-400mm f/4.5-5.6L IS USM

July Runner-Up Digital Camera

Pass vir die kameraman van Daniel Conradie – Baie geluk Daniel!

Daniel skryf:  Hierdie foto was n produk van die wedstryd tussen Hoërskool Charlie Hofmeyr en Hoërskool Bredasdorp. Ek het skuins agter die rugbypale gestaan en die losskakel waarvoor daar eintlik gepass is het net uit die foto gestaan wat die effek skep dat die bal vir my, die fotograaf, gepass word.

Geneem met:
Kamera: Canon EOS RP
Lens: Sigma 150-600mm

July Winner Cell Phone Camera

Diep dankbaar van Liza du Toit – Baie geluk Liza!

Liza skryf:  Ek is lid van beide Western Cape Youth Photographers en Charlie Hofmeyr Fotografie Klub.  Ek is ‘n skolier by Hoërskool Charlie Hofmeyr in Ceres.

Ek het hokkie gespeel by die skool, na my wedstryd oppad na die rugbyvelde het ek gesien hoe die span bid na hul wedstryd. Ek het net die gevoel gekry dat ek dit moet afneem en na die span se wen het ek gedink ‘Diep Dankbaar’ beskryf hulle gevoel.

Geneem met:
Make: Apple
Model: iPhone 11
Exposure Time: 1/2800 sec
F Number: f/1.8
ISO Speed Ratings: ISO 32
Exposure Program: Normal
Metering Mode: Multi-segment
Exposure Bias: 0 EV
Flash: No flash
Focal Length: 4.25 mm
35mm Equivalent: 26 mm
Lens Model: back dual wide camera 4.25mm f/1.8

May Winner Digital Camera

Baie geluk, Charl!

“Macrobulb” deur Charl Conradie van Western Cape Youth Photographers en Hoërskool Charlie Hofmeyr Fotografieklub

Charl Conradie Macrobulb

Charl is in Graad 9 en is ‘n 2 ster werker.

Hy sê:  Hierdie foto is geneem in die gemaklikheid van my eie kamer. Dit is n foto van my lessenaar se gloeilamp. Ek het my kamera settings gestel soos dit hieronder wys en die foto van die gloeilampie van naby afgeneem. Dis vir my n foto wat dadelik my aandag getrek het omdat jy die detail van die individuele gloeiende draadjies duidelik kan sien.
Make: Canon
Model: Canon EOS RP
Exposure Time: 1/50 sec
F Number: f/13
ISO Speed ratings: ISO 100
Exposure Program: Manual
Metering Mode: Multi-segment
Exposure Bias: 0 EV
Flash: No flash
Focal Length: 55 mm
35mm Equivalent:
Lens Model: EF-S18-55mm f/3.5-5.6 IS STM 

Runner-Up 

“Centre of a Rose” deur Carla Williams van Western Cape Youth Photographers en Laerskool Aristea Fotoklub

Carla Williams Centre of a rose

Carla is in Graad 6 en is ‘n 2 ster werker.

Sy sê: Ons was tydens ‘n Fotografienaweek-werkswinkel in Wolseley besig met opleiding in Makro en Stillewe-fotografie. Die Roos het lankal klaar geblom maar die binneste gedeelte het soveel detail dat ek dit wou afneem. Ons het natuurlike lig gebruik om soveel detail as moontlik te wys.
Make: Canon
Model: Canon EOS 6D Mark II
Software:
Exposure Time: 0.4 sec
F Number: f/22
ISO Speed ratings: ISO 500
Exposure Program: Manual
Metering Mode: Multi-segment
Exposure Bias: 0 EV
Flash: No flash,compulsory
Focal Length: 105 mm
Lens Model: 105mm

2nd Runner-Up 

“The Seed” deur Aanisha Daames van  Western Cape Youth Photographers en Laerskool Aristea Fotoklub

Aanisha Daames The Seed 

Aanisha is in Graad 6 en is ‘n 2 ster werker.

Sy sê:  Ons was tydens ‘n Fotografienaweek-werkswinkel in Wolseley besig met opleiding in Makro en Stillewe-fotografie. Ek wou graag die saadjie afneem en het dit afgeneem in natuurlike lig. Ek wou graag die detail van die saadjie na vore bring.
Make: Canon
Model: Canon EOS 6D Mark II
Exposure Time: 0.5 sec
F Number: f/9
ISO Speed ratings: ISO 500
Exposure Program: Manual
Metering Mode: Multi-segment
Exposure Bias: 0 EV
Flash: No flash
Focal Length: 105 mm
Lens Model: 105mm

May Winner Cell Phone

Baie geluk, Dihan!

“Upside Down” deur Dihan du Toit van King Edward School VII en die Johannesburg Photographic club

Dihan du Toit upside down

Dihan is deel van die Photographic Society by King Edward School VII en is deel van die Johannesburg Photographic club.  Hy is tans ‘n graad 12 leerder by die skool.

Dihan vertel: Ek het die foto geneem met ‘n iphone 10 deur ‘n “Photography glass lens ball” wat een van my mede-skoliere die dag by skool gehad het. Ons het net bietjie rondgespeel met idees. Ek het gehou van die feit dat die bal die beeld omkeer in die foto en het gedink die skoolsaal sal ‘n goeie upside down foto maak.

April Winner Digital Camera

Baie geluk, Thomas!

“Theron’s Pass” deur Thomas Bothè van Western Cape Youth Photographers (HTS Drostdy)

CA001 Therons Pass

Ek is lid van beide Western Cape Youth Photographers en skolier by HTS Drostdy
Ek is huidiglik in graad 11 en is ‘n 3 ster werker.
“Therons Pass”
Hierdie foto is geneem in Therons Pass
Op hierdie oggend het ons vroeg oggend gery om die die sneeu af te neem. Dit was met die terugkomslag na n lang dag se foto’s neem. Dit was verskriklik koud op die oomblik toe ek die foto geneem het as gevolg van die sneeu wat nie te lank terug geval het nie. Die foto was geneem om die skaal te wys van die berg teenoor die omliggende gebied en te wys hoe baie sneeu geval het na die lang droogte wat daar was. Die kontras van die donker swart pad en die spierwit sneeu het ook die oog gevang en lei die oog in na die berge toe.
Make: Canon
Model: Canon EOS 7D Mark II
Exposure Time: 1/1250 sec
F Number: f/10
ISO Speed ratings: ISO 100
Exposure Program: Aperture priority
Metering Mode: Multi-segment
Exposure Bias: -1 EV
Focal Length: 46 mm
Lens Model: EF-S18-55mm f/3.5-5.6

Runner-up

“By die Lagoon” van Zanel Vermeulen from Western Cape Youth Photographers (Gene Louw Primary School)

CA001 By die lagoon

Ek is lid van beide Western Cape Youth Photographers en skolier by Gene Louw Primary School.
Ek is huidiglik in Graad 6 en is ‘n 2 ster werker.
“By die Lagoon”
Die foto is by Wortelgat Outreach naby Stanford geneem.
Die berg se refleksie en die wolke teen die berg dat dit amper blou lyk het by my gebly om die foto te neem. Die kalmte van hoe dit lyk. Die berg se refleksie in die water wys. Die jetty wat uitloop tot amper in die middel van die rivier. Die foto laat my voel of jy daar op die jetty kan sit asof jy in die middel van nêrens is en net verlore raak in jou drome.
Make: Canon
Model: Canon EOS 550D
Exposure Time: 1/100 sec
F Number: f/4
ISO Speed ratings: ISO 400
Exposure Program: Shutter priority
Metering Mode: Spot
Focal Length: 18 mm
35mm Equivalent:

April Winner Cell Phone

Baie geluk, Mincke!

“Golden Hour” deur Mincke Lottering van Western Cape Youth Photographers (Christelike Privaatskool Malmesbury)

CE001 Golden hour 

Ek is lid van beide Western Cape Youth Photographers en Christelike Privaatskool Malmesbury.
Ek is huidiglik in graad 5 en is ‘n 1 ster werker.
“Golden Hour”
Hierdie foto is agter Hoërskool Swartland se hokkievelde geneem.
Ons was hierdie oggend spesifiek vroeg uit die vere, sodat ons hopelik een van die mooiste sonsopkoms kan vasvang. Oppad skool toe het ons afgedraai net agter Hoërskool Swartland se hokkieveld, waar ek hierdie perfekte foto geneem het . Daardie oggend het ek so drie of vier foto’s geneem, maar die een het duidelik uitgestaan.
Foto geneem met Huawei Selfoon

Runner-up

“6am on the Ocean” deur Jaco Winterbach van Western Cape Youth Photographers (Charlie Hofmeyr Fotografieklub)

CE001 6AM ON THE OCEAN 

Ek is lid van beide Western Cape Youth Photographers en Charlie Hofmeyr Fotografieklub.
Ek is huidiglik in Graad 10 en is ‘n 2 ster werker.
“6am on the Ocean”
Ek het die foto geneem by Langebaan lagoon aan die Weskus.
Ons was oppad om vis te vang toe ek die toneel sien van die boot af. Ek het die sonopkoms afgeneem terwyl ek op die boot gesit het.
Geneem met:
Make: Samsung
Model: SM-A526B
Exposure Time: 1/50 sec
F Number: f/1.8
ISO Speed ratings: ISO 400
Exposure Program: Normal
Metering Mode: Center weighted average
Exposure Bias: 0 EV
Focal Length: 5.23 mm
35mm Equivalent: 24 mm

March Winner Digital Camera (Monochrome)

Road to peace by Gustav Groenewald from Charlie Hofmeyr Fotografie Klub

Road to peace Gustav Groenewald Charlie Hofmeyr FK

Ek is lid van beide Western Cape Youth Photographers en Charlie Hofmeyr Fotografie Klub.  Ek is ‘n skolier by Hoërskool Charlie Hofmeyr in Ceres.

Ek het hierdie foto tydens n gesinsnaweek te Langebaan geneem, dit is by een van die wandelpaadjies aan Shark bay se kant.

March Winner Cell Phone (Monochrome)

Take me back by Anandi van As from Charlie Hofmeyr Fotografie Klub

Take me back IMG 20220302 Anandi Van As Charlie Hofmeyr FK

Ek is lid van beide Western Cape Youth Photographers en Charlie Hofmeyr Fotografie Klub.  Ek is ‘n skolier by Hoërskool Charlie Hofmeyr in Ceres.

Op ‘n redelike warm Sondagnamiddag, opsoek na ‘n trouvenue vir my broer en sy verloofde, het ek in ‘n treinmuseum op Matjiesfontein op hierdie pragtige toneel in ‘n oudtydse trein afgekom.

Geneem met: Selfoon Samsung Galaxy A71

Views: 17