PSSA Youth Division Monthly Website Competition 2021

 

The set themes for each month, with closing dates are as follows:


25 July 2021 – Street Photography

25 August 2021 – Landscape Photography

25 September 2021 – New Life

25 October 2021 – Close-up and Macro Photography

25 November 2021 – “My best shot ever”

How does it work?

All individual youth members may enter 1 image per category.

The 2 categories are – digital camera photograph and cell phone photograph.

The images will be judged and monthly winner will be announced.

The competition uses the PhotoVaultOnline.com online entry system.

Type the address http://www.photovaultonline.com in your browser and log in or register if you are not already a user.

Should you wish to contact me, I can be reached via e-mail (antonlagrange@gmail.com) or cell phone (084 442 4442)
 

 

Our winners for Nov/Dec 2021

Selfoon-afdeling:

Wenner – Alexa Bothe se Stil Getuie

Alexa Bothe stil getuie

“stil getuie” deur Alexa Bothè

Ek is lid van beide Western Cape Youth Photographers, Witzenberg Photographic Society en Tafelberg Fotografieklub. Ek is ‘n skolier by Hoërskool Swartland in Malmesbury.

stil getuie

Ek,my broer, oupa en ouma was al vroeg die oggend oppad na die taalmonument om mense wat daar geharloop het af te neem. Ek was meer gefokus op die taalmonument as die mense, en het die kaans gevat toe dit minder besig was om met my selfoon die foto te neem. Ek het eintlik vir my broer gewag en het nie verwag dat dit sulke goeie foto gaan wees nie.

Geneem met Apple iPhone X
F-Stop f1.8
Exposure 1/156 sec
ISO – 20
Focal Length 4mm
Metering Mode – Spot 

 

Naaswenner – Daniel Conradie se Laaste sneeu

Daniel Conradie Laaste sneeu 

“Laaste sneeu” deur Daniél Conradie

Ek is lid van beideCharlie Hofmeyr Fotografie Klub en Witzenberg Photographic Society en skolier by Hoërskool Charlie Hofmeyr in Ceres.

Laaste Sneeu

Ek het hierdie pragtige berg al vele kere probeer afneem maar dit net nie mooi reggekry nie. Die sneeu het gekom en ek het my kans gekry net toe dit ooptrek voor donker om hierdie spesiale foto van die “Laaste Sneeu” te neem. Alles het net perfek uitgewerk en dit was n stukkie geluk. Hierdie foto het baie betekenis want die reën en sneeu is onsettend belangrik vir die landbou en dis werklik ons lewensaar.

Geneem met Apple iPhone X
F-Stop f1.8
Exposure 1/156 sec
ISO – 20
Focal Length 4mm
Metering Mode – Spot

 

Digitale kamera-afdeling:
Wenner – Bianca Nagel se Boekwurm

Bianca Nagel Boekwurm

“boekwurm” deur Bianca Nagel

Ek is ‘n lid van Charlie Hofmeyr Hoërskool Fotografie Klub en Witzenberg Photographic Society en skolier by Hoërskool Charlie Hofmeyr in Ceres.

Boekwurm

Al wat ek geweet het toe ek die foto beplan het is dat ek dit in die woud wou doen. Een van my vriende het n klomp ou boeke in die huis gehad en dit my toe geinspireer om die foto te neem. Ons het sommer op die plaas rond gery opsoek na n ligging vir die fotos. Ek het my skoene in die foto gegooi om dit n bietjie voller te laat lyk. My model is my beste vriendin en sy het die look waarna ek gesoek het perfek reggekry. Ek is baie bly met hoe dit uitgedraai het.

Model: Canon EOS 50D
F-Stop f4
Exposure 1/100 sec
ISO – 1600
Focal Length 28mm

 

Naaswenner – Anandi van As se Content Happiness

Anandi Van As content happiness

“content happiness” deur Anandi Van As

Ek is ‘n lid van Charlie Hofmeyr Hoërskool Fotografie Klub en Witzenberg Photographic Society en skolier by Hoërskool Charlie Hofmeyr in Ceres.

content happiness

Laingsburg, vroeg lente om die middag son te vang. Was met n Samsung Galaxy A71 afgeneem , agter n gordyn in my kamer venster. Die persoon is my suster waarvoor ek meestal fotos neem
Model: Samsung Galaxy A71

 

Naaswenner – Cherizene Snyman se Watse Uitsig

Cherizene Snyman Wat n uitsig

 “Wat n uitsig” deur Cherizene Snyman

Ek is ‘n lid van Aristea Fotoklub en skolier by Laerskool Aristea.

Wat n uitsig

Ek het die foto van die Grootwaterhoender (Common moorhen) uit die voëlskuiling by Intaka Island geneem met my skool se Canon 200D kamera en 600mm lens. Toe ons by die skuiling inkom, sien ek klomp mense met wit lense sit. Ek het gewonder waarvoor wag hulle. Toe sien ek die voël en weet ek moet vinnig neem.
Model: Canon EOS 200D
F-Stop f6.3
Exposure 1/1000 sec
ISO – 500
Focal Length 600mm

 

 

We have three winners for Sep/Oct 2021

Selfoon-afdeling:

Wenner: Maretha Kotze met “Busy Bee”

Wenner Selfoon kamera foto Maretha Kotze Busy bee

Ek is ‘n lid van Charlie Hofmeyr Hoërskool Fotografie Klub en Witzenberg Photographic Society en skolier by Hoërskool Charlie Hofmeyr in Ceres.

Bye rus nooit en is altyd hard aan die werk. Elke jaar groei daar sonneblomme in ons tuin en op daardie spesifieke dag toe ek in die tuin gaan stap, het die sonstrale net mooi op die grootste sonneblom geskyn. Dis toe ek die bye raak gesien het wat op en af vlieg om genoeg stuifmeel bymekaar te maak en soos al die bye een vir een gegaan het, het net hierdie een by agtergebly. Dis toe ek nader kon gaan om die foto te neem.

Geneem met Huawei P30
Make: HUAWEI P30 Lite

 

Digitale kamera-afdeling:
Wenner: Liza du Toit met “Karoo kombuis”

Wenner Digitale Kamera foto Liza Du Toit Karoo kombuis

Ek is ‘n lid van Charlie Hofmeyr Hoërskool Fotografie Klub en Witzenberg Photographic Society en skolier by Hoërskool Charlie Hofmeyr in Ceres.

Karoo Kombuis
Ons het gaan kuier by my pa se broer in die Ceres-Karoo op n plaas met die naam Elders. Ek het die foto geneem in die middag toe almal tee drink en koek eet in die kombuis en die naam Karoo Kombuis het dadelik by my opgeduik. Die foto was baie onbepland geneem, ek moes spring om betyds n maandfoto in te skryf en daardie potte en ketels het net op die regte tyd my oog gevang.

Model: Canon EOS 200D
Exposure Time: 1/400 sec
F Number: f/5.6
ISO Speed ratings: ISO 12800
Exposure Program: Manual
Focal Length: 50 mm
Lens Model: EF 50mm f/1.8

 

Naaswenner: Alexa Bothe met “Skepping storie”

wNaaswenner Digitale Kamera Foto Alexa Bothe Skepping storie 

Ek is ‘n lid van Western Cape Youth Photographers, Witzenberg Photographic Society en Tafelberg Fotografieklub en skolier by Hoërskool Swartland in Malmesbury.
Die rede dat ek die foto geneem het is om te wys hoe mooi en waardevol ‘n ou Bybel kan wees. Die blommetjies is so mooi en met die vergrootglas kon ek die blommetjie by die verhaal van die skepping inpas as bevestiging van dit.

Model: CANON EOS 6D Mark II
Exposure Time: 1/160 sec
F Number: f/4
ISO Speed ratings: ISO 1000
Focal Length: 64 mm (Canon EOS EF 24-70 f4 Lens) 

 


 

We have several winners for Aug/Sep 2021

Wenner Selfoon-afdeling:  Baie geluk aan Jaco Winterbach met “Herfslaning”

Herfs laning Jaco Winterbach

Jaco is ‘n lid van Charlie Hofmeyr Hoërskool Fotografie Klub en Witzenberg Photographic Society.
Hy het op sy hurke gesit en die foto geneem in Paardekloof in die Koue Bokkeveld.

Geneem met Huawei P30
Make: HUAWEI P30
Exposure Time: 1/638 sec
F Number: f/2.4
ISO Speed ratings: ISO 50
Exposure Program: Normal
Metering Mode: Multi-segment
Exposure Bias: 0 EV
Focal Length: 7.48 mm
35mm Equivalent: 89 mm

 

Wenner Kamera-afdeling:  Baie geluk aan Liza du Toit met “In die middel van nêrens”

In die middel van nerens Liza du Toit

Liza is ‘n lid van Charlie Hofmeyr Hoërskool Fotografie Klub en Witzenberg Photographic Society.
Die foto is geneem in Namibiese Suid Weste kante naby Koimasis. Die vlaktes is ongelooflik mooi.

Model: Canon EOS 200D
Lens Model: EF100-400mm f/4.5-5.6L IS USM
Focal Length: 400 mm
Exposure Time: 1/1600 sec
F Number: f/6.3
ISO Speed ratings: ISO 500
Exposure Program: Manual
Metering Mode: Multi-segment
Exposure Bias: 0 EV

 

First runner-up: Baie geluk aan Jani van der Merwe met “Deadvlei”

Deadvlei Jani van der Merwe

Jani is ‘n lid van Charlie Hofmeyr Hoërskool Fotografie Klub en Witzenberg Photographic Society.
Die foto was geneem Deadvlei naby Sossusvlei.

Model: Canon PowerShot G9 X Mark II
Lens Model: 10.2-30.6 mm
Focal Length: 28.76 mm
Exposure Time: 1/1000 sec
F Number: f/8
ISO Speed ratings: ISO 125
Exposure Program: Normal
Metering Mode: Multi-segment
Exposure Bias: 0 EV

 

Second runner-up: Baie geluk aan Alexa Bothè met “Seetoneel”

Seetoneel Alexa Bothe

Alexa is ‘n lid van Western Cape Youth Photographers, Witzenberg Photographic Society en Tafelberg Fotografieklub
Die foto is op Yzerfontein by die hawe geneem.

Model: NIKON D3100
Lens: 35mm Equivalent: 27 mm
Focal Length: 18 mm
Exposure Time: 1/80 sec
F Number: f/8
ISO Speed ratings: ISO 400

 


 

We have a winner for Jul/Aug 2021

Congratulations to Larissa Muller from Uniquely Minded Private School with her winning image “Oom Willie”

210708 Winning Image Oom Willie Larissa Muller

I belong to the Krugersdorp Camera Club.

The image was taken outside the satellite road to Harties on a very cold Saturday. The person’s name is Oom Willie he is the president of the All for One bikers club. The bike is a BMW R18 which is a really rare bike in South Africa.

My camera settings were:
Canon 250D
Canon 50mm lens
Shutter Speed :1/400
ISO: 100
F2.8

Views: 7