“Infinite Time” by Lynette Lotter from MFFC
My gunsteling fotografie genre is Altered Reality. Ek is altyd op soek na items wat ek kan fotografeer vir projekte wat n storie het.
Ek werk soms maande aan n foto om al die elemente reg te kry en my storie oor te dra.
Hierdie spesifieke foto is die spoorlyn afgeneem op Uitenhage waar ek my tienerjare deurgebring het en die horlosie simboliseer die tyd wat ek daar deurgebring het. Dit is herinneringe wat vir ewig bly.
Lynette
Views: 0