April Club Winning Picture Junior

 

 

Nic Samwell from Kriel Photo Club wins with “Warrior Wegspring”

Hierdie foto is net so voor 8 vm geneem by die Warrior Race, Hakahana Trails, Pretoria.

Net voor die wegspring is ‘n rookmasjien aangesit wat andersins ‘n vervelige foto van wegspring sou wees, baie meer dramaties gemaak het.

Die foto is geneem net toe die welbekende voorste groep atlete deur die rook breek.

Die mono verwerking het vir my baie beter vertoon as die oorspronklike kleurverwerking.

Canon 600D
Lens Canon EF 75-300 geneem op 125mm
ISO 100
F4,5
1/200 sek
Spot metering

Nic