Gonnie Myburgh from National Photographic Club wins with “Arty make-up”
Hierdie foto is tydens ‘n studio-werkswinkel van VSS geneem.
Die pragtige model is Minette Joubert en die kunstige grimering is deur Charmaine Buttrick gedoen.
Canon 1D Mark III met Canon EF 24-70 lens.
Geneem op Manual Mode by F16 teen 1/100 en ISO 100.
Die beligting was vanaf ‘n groot softbox.
Daar is min verwerking gedoen. Ek het slegs haar vel sagter gemaak, maar wou nog tekstuur behou.
Gonnie
Views: 0